Job 41:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy asem steek kole aan, en 'n vlam gaan uit sy mond. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy pens is bedek met skubbe so skerp soos glas. Dit laat ’n spoor soos ’n dorsslee in die grond. |
| Afrikaans 1933/1953 | Onderaan hom is spits skerwe: hy sprei 'n ware dorsslee uit op die modder. |
| Afrikaans 1983 | Die skubbe aan sy onderkant het punte soos potskerwe, soos 'n dorsslee maak dit merke op die modder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onder aan hom is die skerp punte van potskerwe; hy sleep 'n dorsslee oor die modder. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die skubbe op sy pens is soos die stukkies van 'n kleipot, waar hy loop, daar lyk dit of iemand 'n dors-slee oor die grond gesleep het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die skubbe op sy maag is so skerp soos potskerwe. Hulle skeur die grond oop as hy homself deur die modder sleep. |