Job 41:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Uit sy neusgate gaan rook, soos uit 'n kookpot of pan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Knopkierie doen niks aan hom nie. Hy lag vir ’n werpspies wat hom tref. |
| Afrikaans 1933/1953 | Knopkieries is vir hom soos stoppels, en hy lag oor die gesuis van die lans. |
| Afrikaans 1983 | Aan 'n knopkierie steur hy hom nie, hy lag as 'n swaard op hom afkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Knuppel is vir hom soos strooi, hy lag vir die suising van 'n kromswaard. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Knopkierie kan niks doen aan hom nie, en hy lag wanneer mense spiese na hom gooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy kan hom maar met ’n kierie slaan, dit maak hom net mooi niks nie. Hy lag met minagting as hulle hom met spiese gooi. |