Job 41:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kan jy 'n haak in sy neus steek? of sy kakebeen met 'n doring deurboor? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie wil dan aan My eise stel dat Ek moet betaal? Alles onder die hemel behoort immers aan My. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie het eerste aan My gegee, dat Ek hom moet vergelde? Wat onder die ganse hemel is, is myne. |
| Afrikaans 1983 | Wie wil aan Mý eise stel dat Ek iets aan hom verskuldig is? Alles onder die hemel behoort aan My. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie het al teen My standpunt ingeneem, sodat Ek hom moes vergoed? Alles onder die hemel behoort aan My. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Alles op die aarde behoort aan My. Niemand kan sê dat Ek iets vir hom skuld nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie wil My uitdaag en eise aan My stel? Alles op die aarde behoort aan My. |