Job 41:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Uit sy mond gaan brandende lampe, en vuurvonke spring uit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy vlug nie vir ’n pyl nie. Klippe uit ’n slingervel is vir hom soos strooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die pyl laat hom nie vlug nie; slingerstene word vir hom soos stoppels. |
| Afrikaans 1983 | Met pyl en boog jaag jy hom nie op die vlug nie, klippe uit 'n slingervel is vir hom niks nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Pyl laat hom nie vlug nie, klippe uit 'n slingervel verander vir hom in strooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy vlug nie vir 'n pyl en boog nie, klippe uit 'n slingervel maak hom nie seer nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy vlug nie as mense hom met pyle skiet nie. ’n Klip wat hom tref, maak net so min indruk op hom as ’n stukkie strooi. |