Job 41:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Deur sy genesings skyn 'n lig, en sy oë is soos die ooglede van die môre. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Yster is vir hom soos strooi, en brons soos hout wat verrot. |
| Afrikaans 1933/1953 | Yster is vir hom soos strooi; koper soos hout wat vergaan het. |
| Afrikaans 1983 | Yster is vir hom soos strooi, brons soos vrot hout. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Yster is vir hom soos strooi, brons soos verrotte hout. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Yster en brons is vir hom soos kaf, soos vrot hout. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy dink niks van yster nie, hy maak asof dit ’n stukkie strooi is. Hy maak met koper of dit ’n stuk verrotte hout is. |