Job 41:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle is aan mekaar verbind, hulle bly aan mekaar vas, sodat hulle nie van mekaar kan skei nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Geen swaard kan hom stop nie, nóg spies, nóg pyl of skerp harpoen.
Afrikaans 1933/1953 Raak iemand hom met die swaard -- dit hou nie stand nie; geen spies, lans of assegaai nie.
Afrikaans 1983 Wie hom met die swaard steek, rig niks uit nie, ook nie met 'n spies, 'n pyl of 'n assegaai nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Swaard wat hom wel bereik, hou nie stand nie, nie 'n spies, wapen of pylpunt nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit help nie om hom te steek met 'n swaard nie, ook nie met 'n spies of 'n pyl nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is geen skerp wapen wat die draak in sy spore kan laat vassteek nie.