Job 41:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die een is so naby aan die ander dat geen lug tussen hulle kan kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sterkes vlug as hy opstaan, vervul met vrees wanneer hy beweeg. |
| Afrikaans 1933/1953 | As hy hom oplig, word die magtiges bang; van verbystering raak hulle buite hulself. |
| Afrikaans 1983 | Sterkes vlug as hy die water roer. By die eerste rimpeling gee hulle pad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer hy opkom, is magtiges vreesbevange, deins hulle terug vir die breek van die water. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer hy opkom uit die water, dan skrik almal wat sterk is, hulle vlug wanneer hy die water slaan met sy stert. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hy opstaan, vlug selfs die gode. Hulle is bang hy verpletter hulle met sy stert. |