Job 41:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy weegskaal is sy trots, opgesluit soos met 'n digte seël.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy hart is so hard soos klip, net soos ’n meulsteen.
Afrikaans 1933/1953 Sy hart is hard soos 'n klip, ja, hard soos die onderste meulsteen.
Afrikaans 1983 Sy hart is so hard soos klip, so hard soos 'n maalklip.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy hart is so hard soos klip, so hard soos 'n onderste maalklip.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy is vir niks bang nie, sy hart is so hard soos klip, so hard soos die onderste maalklip.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy hart is so hard soos ’n klip. Dit is so hard soos ’n maalklip.