Job 41:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie kan die deure van sy aangesig oopmaak? sy tande is verskriklik rondom.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy vleis is ferm saamgepak. Dit is hard, jy kan dit nie beweeg nie.
Afrikaans 1933/1953 Die klompe van sy vleis is vas aanmekaar, aan hom vasgegiet, onbeweeglik.
Afrikaans 1983 Sy vleis is saamgepak asof dit aan hom gegiet is, dit gee nie mee nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die skubbe van sy lyf kleef aan mekaar, is aan hom gegiet – onbeweeglik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die sagste deel van sy liggaam is so hard soos metaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy vleis is hard en sit baie styf aan hom vas asof dit gegiet is.