Job 41:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie kan die gesig van sy kleed ontdek? of wie kan na hom toe kom met sy dubbele toom? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy nek is baie sterk. Almal staan verskrik as hulle hom sien. |
| Afrikaans 1933/1953 | In sy nek woon sterkte, en voor hom uit spring ontsteltenis. |
| Afrikaans 1983 | Daar is groot krag in sy nek; wie hom sien, word deur angs oorval. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In sy nek setel sterkte, en voor hom uit dans krag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy nek is baie sterk, almal skrik wanneer hulle hom sien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die geweldige krag in sy nek maak mense oral waar hy gaan verskriklik bang. |