Job 41:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal sy dele nie verberg nie, ook nie sy krag of sy pragtige verhouding nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy asem steek vure aan die brand. Vlamme kom uit sy bek.
Afrikaans 1933/1953 Sy asem laat kole ontvlam, en 'n vlam gaan uit sy mond.
Afrikaans 1983 Sy asem steek vure aan, daar skiet vlamme uit sy bek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy asem laat gloeiende kole vlam vat, 'n vlam kom uit sy bek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy asem steek vuur aan die brand, daar kom vlamme uit sy bek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy asem is so warm dat dit kole kan laat gloei, want vlamme kom by sy mond uit.