Job 41:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Niemand is so wreed wat dit waag om hom op te wek nie; wie kan dan voor my standhou? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vuur kom uit sy bek vonke skiet daaruit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Uit sy mond kom fakkels, spat vuurvonke uit. |
| Afrikaans 1983 | Daar kom vuur uit sy bek, die vonke waai deur die lug. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit sy bek kom fakkelligte, vuurvonke spat daaruit; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar kom vuur uit sy bek, die vuurvlamme skiet uit sy bek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vlamme en vonke kom by sy mond uit. |