Job 41:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kan jy Leviatan met 'n haak uittrek? of sy tong met 'n tou wat jy laat sak?
Afrikaans (NLV) 2011 “Omdat die krokodil so wreed is, sal niemand dit waag om hom wakker te maak nie. Wie sal dan teenoor My kan staan?
Afrikaans 1933/1953 Niemand is so vermetel, dat hy hom durf terg nie; wie is hy dan wat voor My sou standhou?
Afrikaans 1983 Hy is wreed as jy hom wakker maak. “Wie wil dan nog teen Mý standhou?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Niemand is so roekeloos dat hy hom sal wakker maak nie. En wie is die een wat dan voor My sal standhou?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die krokodil is wreed wanneer jy hom wakker maak. “As mense bang is vir 'n krokodil, wie kan dan voor Mý bly staan?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As niemand dit sal waag om die draak te pak nie, wie kan dan enigsins dink om My aan te vat?