Job 40:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het jy 'n arm soos God? of kan jy donder met 'n stem soos hy? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs Ek sal jou dan prys, want jy sal jou deur jou eie krag kan red. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sal ook Ek jou loof, omdat jou regterhand jou die oorwinning gee. |
| Afrikaans 1983 | Dan sal Ek teenoor jou erken dat jy jou deur jou eie mag kan red. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Selfs Ek sal jou dan prys, omdat jou regterhand jou te hulp gekom het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy dit kan doen, dan sal Ek jou prys, want dan het jy gewen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy dit kan doen, sal Ek erken dat jy die krag het om jouself te kan red.” |