Job 40:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal jy ook my oordeel vernietig? wil jy my veroordeel, dat jy regverdig kan wees?
Afrikaans (NLV) 2011 Begrawe almal in die stof. Sluit hulle toe in die graf.
Afrikaans 1933/1953 Begrawe hulle almal saam in die stof; sluit hulle aangesigte in 'n verborge plek weg.
Afrikaans 1983 Begrawe hulle almal, lê hulle weg in die graf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verberg hulle saam in die stof. Hou hulle gevange in die verborgene.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Begrawe hulle in die grond, sluit hulle toe in die doderyk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Begrawe hulle almal in die grond en bind hulle vas in die graf.