Job 40:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gord nou jou lendene om soos 'n man; ek sal van jou eis en jou aan my verkondig.
Afrikaans (NLV) 2011 Vernietig slegte mense met een blik. Loop oor die goddeloses.
Afrikaans 1933/1953 Kyk na alles wat hoog is, onderwerp dit; en werp die goddelose neer daar waar hulle staan.
Afrikaans 1983 sien elke trotsaard raak en verneder hom, trap die goddeloses plat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sien elkeen raak wat verwaand is en dwing hom op sy knieë. Vertrap goddeloses net daar waar hulle is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kyk na elke mens wat hoogmoedig is, en verneder hom, trap die mens wat verkeerd doen, plat, trap hom daar waar hy staan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moet die hoogmoedige mense wat jy sien, verneder. En mense wat verkeerde dinge doen, vernietig hulle daar en dan.