Job 40:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die HERE Job uit die stormwind geantwoord en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gee uiting aan jou woede sodat dit oorkook oor die hoogmoediges en hulle verneder. |
| Afrikaans 1933/1953 | Giet jou toorn in strome uit; en kyk na alles wat hoog is, en verneder dit. |
| Afrikaans 1983 | Laat brand dan jou gloeiende toorn, sien elke trotsaard raak en sit hom op sy plek, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat jou woedebuie oral uitbars; sien elkeen raak wat verwaand is en verneder hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wys hoe kwaad jy is, kyk na elke mens wat hoogmoedig is, en verneder hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Raak van al die woede in jou ontslae. As jy iemand sien wat hoogmoedig is, bring hom af aarde toe. |