Job 40:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Een maal het Ek gespreek; maar ek sal nie antwoord nie: ja, twee keer; maar ek gaan nie verder nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat jou gesag dan geld. Tree op in jou koninklike majesteit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Versier jou tog met heerlikheid en hoogheid, en beklee jou met majesteit en glorie! |
| Afrikaans 1983 | Tree dan op met jou trots en jou groot mag, handel in jou majesteit en heerlikheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Tooi jou dan met majesteit en aansien; klee jou met luister en glans. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy dit kan doen, wys dan dat jy ook 'n koning is, dat jy sterk is en dat almal jou moet respekteer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tree op met trots en wees eerlik. Jy moet goed voel oor jouself. |