Job 40:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, ek is gemeen; wat sal ek jou antwoord? Ek sal my hand op my mond lê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is jy so sterk soos God? Kan jy jou stem uit die onweer laat hoor? |
| Afrikaans 1933/1953 | Het jy dan 'n arm soos God? En kan jy donder met die stem soos Hy? |
| Afrikaans 1983 | Het jy die mag wat Ek het? Kan jy jou stem uit die onweer laat hoor soos Ek? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Of het jy 'n arm soos dié van God? Kan jy soos Hy jou stem laat donder? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Is jy so sterk soos God? Kan jy soos God die donderweer laat raas en dreun? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dink jy jy is net so sterk soos Ek? Kan jou stem uit die donderweer dreun soos Myne? |