Job 40:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Job die HERE geantwoord en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 “Wil jy sê dat Ek verkeerd is? Wil jy My veroordeel sodat jy geregverdig kan wees?
Afrikaans 1933/1953 Wil jy werklik my reg verbreek, My veroordeel, dat jy gelyk kan hê?
Afrikaans 1983 Wil jy my beslissing tot niet maak? Wil jy My skuldig verklaar sodat jy vrygespreek kan word?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wil jy werklik my beslissings dwarsboom, My skuldig verklaar, sodat jy gelyk kan hê?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wil jy regtig sê dat Ek verkeerd is, wil jy sê dat Ek skuldig is en dat jy onskuldig is?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wil jy sê wat Ek oor jou besluit het, is nie reg nie? Wil jy bewys Ek is skuldig sodat jy kan sê jy is reg?