Job 40:28 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy probeer verniet om hom te vang. Die jagter is oorweldig as hy hom net sien.” |
| Afrikaans 1983 | Jy sal die slegste daarvan afkom. Wanneer jy hom sien, is jy al klaar oorweldig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, enige verwagting om hom te vang, is misplaas. Sal selfs net sy voorkoms nie 'n mens laat neerslaan nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet dit weet, jy sal nie kan wen nie, jy sal val wanneer jy net kyk na hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nee, niemand het ’n kans om die draak te vang nie. As jy hom sien, sak jou moed al in jou skoene. |