Job 40:27 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Lê gerus jou hand op hom! Jy sal vir altyd die geveg onthou en dit nooit weer waag nie. |
| Afrikaans 1983 | Pak hom gerus met kaal hande: jy sal die geveg onthou, jy sal nie weer probeer nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As jy jou hand op hom plaas, sal jy die geveg onthou; jy sal dit nie weer doen nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy een maal aan hom geraak het, dan sal jy dit nie weer probeer doen nie, jy sal daardie oorlog onthou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy hom kaalhand probeer aanpak, sal jy die geveg tussen julle nooit vergeet nie. Ek verseker jou, jy sal dit nooit weer probeer doen nie. |