Job 40:26 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kan jy sy vel deurboor met pyle, of sy kop met ’n harpoen? |
| Afrikaans 1983 | Sal jy harpoene deur sy vel kan gooi of hom met 'n haak aan die kop kan vang? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kan jy sy vel vol harpoene steek, en sy kop vol visspiese? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kan hulle spiese deur sy vel gooi en 'n ysterhaak aan sy kop sit? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kan jy met harpoene deur sy vel skiet of met spiese deur sy kop steek? |