Job 40:25 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sal handelaars hom wil koop? Kan hulle hom verkoop in hulle winkels? |
| Afrikaans 1983 | Sal handelaars oor 'n prys vir hom kan kibbel? Sal hy onder kopers verdeel kan word? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal handelsvennote oor hom onderhandel, hom tussen handelaars verdeel? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kan mense hom vang en verkoop en in stukke sny vir die handelaars? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sal daar handelaars wees wat oor hom bie? “Sal hulle hom onder mekaar probeer verkoop? |