Job 40:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, hy drink 'n rivier op en haas hom nie; hy vertrou dat hy die Jordaan in sy mond kan optrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sal hy instem om vir jou te werk? Kan jy van hom ’n slaaf maak vir die res van sy lewe? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sal hy 'n verbond met jou sluit, dat jy hom vir altyd as slaaf aanneem? |
| Afrikaans 1983 | Sal hy 'n ooreenkoms met jou aangaan om vir altyd jou slaaf te wees? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal hy 'n ooreenkoms met jou sluit, dat jy hom as lewenslange slaaf neem? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sal hy 'n ooreenkoms maak met jou sodat hy altyd jou slaaf sal wees? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sal hy ’n ooreenkoms met jou maak om vir altyd vir jou te werk? |