Job 40:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die skadubome bedek hom met hulle skaduwee; die wilgers van die spruit omring hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sal hy by jou pleit om genade, of soebat om vir hom jammer te wees? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sal hy jou baie smeek? Of met jou spreek in sagte woorde? |
| Afrikaans 1983 | Sal hy jou soebat om genade of by jou mooipraat? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal hy baie smeekbedes tot jou rig, of saggies met jou praat? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sal hy aanhou om mooi te vra dat jy hom moet los, sal hy aanhou soebat? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sal hy jou soebat om sag met hom te werk of jou mooi vra om hom uit te los? |