Job 40:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy lê onder die skaduryke bome, in die skuilplek van die riet, en in die weivelde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kan jy ’n lyn steek deur sy neus of sy kake met ’n haak deurboor? |
| Afrikaans 1933/1953 | Kan jy 'n tou van biesies in sy neus sit? En sy kakebeen met 'n haak deurboor? |
| Afrikaans 1983 | Kan jy 'n lyn deur sy neus steek of sy kakebene met 'n hoek vastrek? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kan jy 'n biesie deur sy neus sit, met 'n doring sy wang deurboor? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kan jy 'n tou van biesies deur sy neus steek en kan jy 'n hoek vasmaak aan sy kakebeen? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kan jy ’n tou deur sy snoet sit of ’n haak deur sy kakebeen steek? |