Job 40:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarlik, die berge bring vir hom kos voort, waar al die diere van die veld speel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kan jy ’n krokodil* met ’n hoek vang? Kan jy ’n tou bind om sy bek? |
| Afrikaans 1933/1953 | Kan jy die krokodil met 'n hoek uittrek? En met 'n tou sy tong afdruk? |
| Afrikaans 1983 | “Kan jy 'n krokodil met 'n hoek vang of hom 'n tou in die bek sit? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Kan jy 'n leviatan aan 'n hoek intrek, met 'n tou sy tong onder bedwang bring? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het vir Job gesê: “Kan jy 'n krokodil uit die water trek met 'n hoek, en kan jy sy bek toebind met 'n tou? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het verder vir Job gevra: “Job, sal jy ’n draak met ’n hoek of met ’n tou om sy bek kan vang? |