Job 40:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal hy wat met die Almagtige stry, hom onderrig? wie God teregwys, laat hom dit antwoord.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gaan staan regop soos ’n man. Ek wil ’n paar vrae aan jou stel. Jy moet My antwoord.
Afrikaans 1933/1953 Gord tog jou heupe soos 'n man; Ek sal jou ondervra en onderrig jy My.
Afrikaans 1983 “Maak jou reg vir die stryd: Ek sal vra, antwoord jy My.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Omgord maar jou heupe soos 'n man! Ek sal jou ondervra, lig jy My dan in!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Job, jy moet gereedmaak, jy moenie bang wees nie. Ek sal vra, en jy moet my antwoord.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maak jou reg en wees sterk, Ek het ’n paar vrae wat Ek jou wil vra. Ek soek antwoorde.