Job 40:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy is die hoof van die weë van God: Hy wat hom gemaak het, kan sy swaard na hom laat nader kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Niemand kan hom van voor af pak en ’n ring in sy neus sit nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Sal 'n mens hom gryp terwyl hy jou aankyk, met vangtoue sy neus deurboor? |
| Afrikaans 1983 | Wie kan hom van voor af pak, wie kan 'n vangtou aan sy neus sit? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal iemand hom aan sy oë beetpak, met stokke sy neus deurboor? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Niemand kan sy oë toedruk en hom aan sy neus vang nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie sien kans om hom reg van voor aan te pak? Niemand is dapper genoeg om ’n ring in sy neus te sit en hom weg te lei nie.” |