Job 40:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy beweeg sy stert soos 'n seder; die senings van sy klippe is saamgewikkel.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy skuil in die skadu van die waterplante tussen die wilgers langs die rivier.
Afrikaans 1933/1953 Lotusbome oordek hom as sy skaduwee, die rivierwilgers omring hom.
Afrikaans 1983 Die skaduwee van die waterplante is sy skuiling, rondom hom is rivierpopuliere.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Lotusbome bedek hom met skaduwee; rivierwilgers omring hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die waterplante maak hom toe, hulle skaduwee beskerm hom, en rondom staan die populierbome wat in die valleie groei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die skaduwee van die waterplante en die wilgerbome om hom steek hom weg waar hy in die water van die rivier lê.