Job 40:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk nou, sy krag is in sy lendene, en sy krag is in die naeltjie van sy buik.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy lê onder waterplante. Hy skuil tussen die riete in die moeras.
Afrikaans 1933/1953 Onder lotusbome lê hy, in 'n skuilplek van riete en moeras.
Afrikaans 1983 Hy lê tussen waterplante, hy skuil tussen die riete in die moeras.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Onder lotusbome lê hy, in 'n skuilplek van riete en moeras.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy lê onder die waterplante, hy kruip weg tussen die riete in die vlei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy lê graag onder die waterplante, weggesteek tussen die riete in die moeras.