Job 40:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk nou 'n behemoth wat Ek saam met jou gemaak het; hy eet gras soos 'n bees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die berge lewer vir hom voedsel, en al die wilde diere speel daar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die berge lewer vir hom voer, en al die wilde diere van die veld speel daar. |
| Afrikaans 1983 | Die berge lewer vir hom die water en al die wilde diere speel daar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, die opbrengs van die berge word na hom aangedra, daar waar al die diere van die veld baljaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy kry sy kos in die berge waar al die wilde diere speel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die beste plek vir hom om sy kos te kry, is in die berge. Hy wei daar waar die ander diere van die veld speel. |