Job 40:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Steek hulle saam in die stof weg; en bind hulle aangesig in die geheim. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy bene is soos bronspype. Sy ledemate so sterk soos yster. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy gebeente is pype van koper, sy bene soos stawe van yster. |
| Afrikaans 1983 | Die bene in sy lyf is soos bronspype, soos stukke yster. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy gebeente is bronspype, sy bene soos ysterstawe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die bene in sy lyf is so sterk soos waterpype van brons, so sterk soos stukke yster. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy bene is so hard soos koperpype en sy ledemate soos ysterstawe. |