Job 40:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Werp die woede van u toorn weg, en kyk elkeen wat trots is, en verneder hom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het ’n kragtige liggaam met sterk spiere.
Afrikaans 1933/1953 Kyk tog, sy krag is in sy kruis, en sy sterkte in die spiere van sy buik.
Afrikaans 1983 Daar is krag in sy liggaam, die spiere in sy lyf is sterk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk na die krag in sy kruis. En sy manlike krag, dit is in die spiere van sy buik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy is 'n sterk dier, sy liggaam is vol spiere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het baie krag in sy lyf en sy maagspiere is baie sterk.