Job 40:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Versier jou nou met majesteit en voortreflikheid; en bekleed jou met heerlikheid en skoonheid.
Afrikaans (NLV) 2011 “Kyk na die seekoei*. Ek het hom gemaak net soos Ek jou gemaak het. Hy vreet gras soos ’n bees.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, daar is die seekoei wat Ek gemaak het saam met jou. Gras eet hy soos 'n bees.
Afrikaans 1983 “Kyk die seekoei: Ek het hom gemaak toe Ek jou gemaak het, hy vreet gras soos 'n bees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Kyk na Behemoot, wat Ek gemaak het, soos Ek jou ook gemaak het. Hy eet gras soos 'n bees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Maar kyk ook na die seekoei. Toe Ek jou gemaak het, het Ek ook die seekoei gemaak. Hy vreet gras soos 'n bees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het verder gesê: “Kyk na die seekoei: Ek het die seekoei gemaak net soos Ek jou ook gemaak het. Hy eet gras soos ’n bees.