Job 40:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het die HERE Job geantwoord en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het toe vir Job uit ’n storm geantwoord: |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het Job uit 'n storm geantwoord en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Die Here het weer vir Job aangespreek uit die stormwind uit: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het Job uit 'n stormwind geantwoord; Hy het gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die Here weer met Job gepraat. Die Here was in 'n stormwind en Hy het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het Job toe uit ’n storm geantwoord en gesê: |