Job 4:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Deur die geblaas van God vergaan hulle, en deur die asem van sy neusgate word hulle verteer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Deur die asem van God het Hy hulle vernietig. Deur sy woede vergaan hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Deur die asem van God kom hulle om, en deur die geblaas van sy toorn word hulle vernietig. |
| Afrikaans 1983 | Deur die toorn van God gaan hulle te gronde, deur sy woede gaan hulle tot niet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Deur die asem van God kom hulle om, deur die wind uit sy neus gaan hulle tot niet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God word kwaad vir hulle, en hulle sterf, God vee hulle weg van die aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As God in sy woede sy asem oor hulle uitblaas, is dit verby met hulle. Hulle gaan net so dood! |