Job 4:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Onthou tog, wie het ooit omgekom omdat hy onskuldig was? of waar is die regverdiges uitgeroei? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dink daaraan: Het onskuldige mense ooit vergaan? Wanneer is die mens wat God getrou dien, al ooit vernietig? |
| Afrikaans 1933/1953 | Bedink tog, wie het ooit onskuldig omgekom, en waar is opregtes verdelg? |
| Afrikaans 1983 | “Dink daaroor na: het iemand ooit onskuldig te gronde gegaan? Waar is regverdiges ooit uitgewis? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dink tog daaraan: Wie het, terwyl hy onskuldig is, omgekom? Waar is opregtes al uitgewis? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dink 'n bietjie hieroor: Is daar iemand wat onskuldig was en gesterf het? Is daar 'n eerlike mens wat verdwyn het? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elifas het verder gesê: “Dink ’n bietjie hieraan: Is daar enigiemand wat onskuldig was en ondergegaan het? Noem vir my ’n geval waar mense doodgegaan het wat reg geleef het. |