Job 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar nou het dit oor jou gekom, en jy word beswyk; dit raak jou, en jy word verskrik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En nou dat die moeilikheid oor jou gekom het, is jy verslae, noudat dit jou getref het, is jy gebroke. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar nou dat dit jou oorkom, is jy moedverlore; nou dat dit jou tref, is jy verslae! |
| Afrikaans 1983 | Nou het die ramp jou getref, en jy is platgeslaan; dit het jou oorgekom, en jy is verslae. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar noudat dit jou oorkom, is jy ontstemd; noudat dit jou tref, is jy ontsteld. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar nou gaan dit sleg met jóú, en nou is jy moedeloos, nou gebeur dit met jou, en nou is jy bang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar noudat die probleme na jou kant toe gekom het, kan jy dit nie verdra nie. Noudat dit jou raak, is jy platgeslaan. |