Job 4:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, U het baie onderrig en die swak hande versterk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy het self baie mense wat moed verloor het, moed ingepraat. Jy het swakkes ondersteun. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, jy het baie mense tereggewys en slap hande versterk. |
| Afrikaans 1983 | Jy het self baie mense reggehelp en dié wat moed verloor het, het jy weer moed ingepraat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, jy het baie mense tereggewys; slap hande het jy sterk gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Luister na my, jy het vir baie mense geleer hoe hulle moet lewe, jy het mense wat moedeloos was, weer sterk gemaak, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy het self al baie mense geleer en reggehelp. Jy het ook al mense wat moedeloos was, gehelp om weer moed te skep. |