Job 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan hulle voortreflikheid wat in hulle is nie weg nie? hulle sterf, selfs sonder wysheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle tentpenne word uitgetrek, en hulle sterf sonder om wysheid te leer.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Word hulle tentlyn nie losgeruk in hulle nie? Hulle sterwe, en dit sonder wysheid. |
| Afrikaans 1983 | hulle gaan tot niet, hulle sterf sonder dat hulle wysheid verwerf het.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Word hulle tenttoue nie losgemaak nie? Hulle sterf – sonder wysheid.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sterf en hulle is weg en hulle het nie wysheid gekry nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So ’n mens wat doodgaan, is soos ’n tent wat platval as die toue uitgeruk word. En dan gaan hulle dood sonder dat hulle insig en kennis kon kry.’” |