Job 4:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle word vernietig van die môre tot die aand; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tussen oggend en aand word hulle vernietig, onopsigtelik vergaan hulle vir altyd. |
| Afrikaans 1933/1953 | Tussen môre en aand word hulle verpletter; hulle kom vir ewig om sonder dat iemand daar ag op gee. |
| Afrikaans 1983 | Tussen oggend en aand word hulle vernietig, hulle verdwyn vir altyd en word vergeet, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Tussen dagbreek en sononder word hulle verpletter; sonder dat dit opgemerk word, kom hulle vir ewig om. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense sterf elke dag, hulle verdwyn vir altyd, en niemand sien dit nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle kan in die môre nog springlewendig wees, maar teen die aand se kant dood wees. Niemand sal hulle eers mis nie. |