Job 4:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoeveel minder by die wat in kleihuise woon, wie se fondament in die stof is, wat fyngedruk word voor die mot? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe kan Hy ons vertrou wat van klei gemaak is? Ons is van stof gemaak, en word papgedruk, so maklik soos ’n mot. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoeveel meer by hulle wat kleihuise bewoon, van wie die grondslag in die stof is, wat fyngedruk word soos 'n mot. |
| Afrikaans 1983 | hoeveel te meer hulle wat in huise van klei woon, mense wat uit stof opgebou is, mense wat soos 'n mot pap gedruk kan word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hoeveel te meer geld dit dan hulle wat in huise van klei woon, met fondamente in die stof? Vinniger as 'n mot word hulle platgetrap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat Hy gemaak het van klei en van stof, maak nog meer foute, 'n mens kan daardie mense plat druk soos motte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoeveel minder kan Hy mense vertrou wat van klei gemaak is! En klei is eintlik niks anders as stof nie. Hulle kan soos motte platgedruk word. |