Job 4:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, hy het nie op sy dienaars vertrou nie; en sy engele het Hy met dwaasheid bevel gegee: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs sy eie hemelse dienaars kan God nie vertrou nie. Selfs sy boodskappers is voor Hom vol gebreke. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, in sy dienaars stel Hy geen vertroue nie, en by sy engele ontdek Hy dwaling. |
| Afrikaans 1983 | In sy hemelse dienaars stel Hy geen vertroue nie, voor Hom is selfs sy engele vol gebreke, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, as Hy selfs in sy dienaars nie sy vertroue stel nie, en sy boodskappers blameer vir dwaling, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nee, God weet dat sy dienaars in die hemel nie altyd doen wat hulle moet doen nie, Hy weet dat sy engele ook foute maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here kan nie eers sy eie werkers vertrou nie. Hy sien selfs die foute raak wat sy engele maak. |