Job 4:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal die sterflike mens regverdiger as God wees? sal 'n mens reiner wees as sy maker? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Kan ’n sterflike mens regverdig wees voor sy Maker, en ’n blote mens rein wees voor sy Skepper?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Sou 'n sterfling regverdig wees voor God? Of 'n man rein wees voor sy Maker? |
| Afrikaans 1983 | ‘Kan 'n mens ooit onskuldig wees in die oë van God en sonder blaam voor sy Maker staan? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘Kan 'n mens regverdiger as God wees, of kan 'n man reiner as sy Maker wees? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | ‘Sal God kan sê dat 'n mens reg lewe? Sal 'n mens onskuldig kan wees voor die Een wat hom gemaak het? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Kan ’n gewone mens ooit regtig alles reg doen in die oë van die Here? Of kan ’n mens ooit sonder enige foute wees voor sy Maker? |