Job 4:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit het stilgestaan, maar ek kon die vorm daarvan nie onderskei nie: 'n beeld was voor my oë, daar was stilte, en ek het 'n stem gehoor wat sê:
Afrikaans (NLV) 2011 Iets het voor my gestaan, maar ek kon nie uitmaak watter vorm dit het nie. Iets het voor my verskyn en ’n veraf stem het gepraat:
Afrikaans 1933/1953 Hy bly staan, maar ek kon sy gedaante nie herken nie -- 'n verskyning voor my oë! Ek hoor die gefluister van 'n stem wat sê:
Afrikaans 1983 “Die gees het stil gaan staan. Hoe hy lyk, kon ek nie sien nie, daar was net 'n gedaante voor my. Dit was stil en toe hoor ek 'n stem:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gaan staan, maar ek kon nie sy voorkoms herken nie; die gedaante was reg voor my oë. 'n Fluisterende stem is wat ek gehoor het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar het iemand gestaan, ek kon nie sien wie hy is nie, maar ek het gehoor dat hy sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het later opgehou, maar ek kon nie uitmaak wie dit was nie. Daar was net ’n gedaante voor my. In die stilte het ek ’n stem gehoor wat sê: