Job 4:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het 'n gees voor my aangesig gegaan; die hare van my vlees het opgestaan:
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Windvlaag het by my verby getrek, en die hare van my lyf het orent gaan staan.
Afrikaans 1933/1953 Toe skuif daar 'n gees voor my verby; die hare van my vlees het opgerys.
Afrikaans 1983 'n Gees het voor my verby gesweef, en my hare het orent gaan staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Gees het langs my verbygegaan, dit het die hare op my lyf laat rys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Wind het oor my gewaai, die hare op my liggaam het regop gestaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iets soos wind of ’n gees het liggies voor my gesig verbygegaan. Dit het my hare laat regop staan.