Job 4:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vrees het oor my gekom en bewing, wat al my gebeente laat bewe het.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek was bang. Ek het gebewe van die skok.
Afrikaans 1933/1953 Skrik het oor my gekom en siddering en het my hele gebeente laat bewe.
Afrikaans 1983 Vrees en angs het my oorval, my liggaam het verskriklik gebewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het vrees en bewing my beetgepak en my hele liggaam laat sidder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het geskrik en ek het bang geword, my hele liggaam het gebewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Angs het my beetgepak. Ek het geskud en gebewe so bang was ek.