Job 4:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In gedagtes uit die naggesigte, wanneer diepe slaap op mense val,
Afrikaans (NLV) 2011 Een nag, terwyl ander slaap, het ek dit gesien in ’n gesig wat my verskrik het.
Afrikaans 1933/1953 by die gedagtespel, uit naggesigte gebore, wanneer diepe slaap op die mense val.
Afrikaans 1983 In die tyd wanneer ander diep slaap, is ek ontstel deur 'n gesig in die nag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Te midde van verontrustende gedagtes in naggesigte, terwyl 'n diep slaap mense oorval,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was toe ek gedroom het, toe almal vas geslaap het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het in die nag gebeur toe almal al geslaap het. Dit was soos ’n gesig wat ek gesien het.